mem-widget

Loading...

SIGN IN




Forgot your password?


{{memC.formVals.errors.general}}

Don't have an account?
CREATE YOUR ACCOUNT


Forgot your password?




{{memC.formVals.errors.general}}
An email with a link to reset your password was sent to {{memC.formVals.login}}

JOIN NOW


{{memC.formVals.errors.name}}

{{memC.formVals.errors.surname}}

{{memC.formVals.errors.mobile}}

{{memC.formVals.errors.login}}


I agree to THE FAITHFUL Ts & Cs  
{{memC.formVals.errors.tsAndCsAgreed}}



{{memC.formVals.errors.general}}
Already a member? Sign In

YOUR MEMBERSHIP


DISA MEMBERSHIP

DISA MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
  •  
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


BLUE MEMBERSHIP

BLUE MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Jersey of your choice
  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


SELECT YOUR FIRST

Upon payment we will contact you to confirm the second jersey



HOME/AWAY
{{memC.formVals.errors.jerseyType}}
TYPE
{{memC.formVals.errors.jerseyType2}}
SIZE
{{memC.formVals.errors.jerseySize}}


SHIPPING INFO

Shipping outside of South Africa is at the member's expense.


{{memC.formVals.errors.country}}

{{memC.formVals.errors.city}}

{{memC.formVals.errors.province}}

{{memC.formVals.errors.addressLine1}}


{{memC.formVals.errors.postalCode}}

{{memC.formVals.errors.contactNumber}}







PAYMENT

Shipping outside of South Africa is at the member's expense.


{{memC.user.data.newPremiumMembershipOrder.id}}

R{{memC.packageService.query().amountTxt}}

PayFast

{{memC.formVals.errors.userImageFilename}}

MEMBERSHIP CONFIRMED


Welcome to The Faithful!

We’re so happy to have you as a valued member of The Faithful! We look forward to enjoying the season with you.

Please fill in your shipping info to receive your welcome pack.

#WeStandTogether




MEMBERSHIP COMPLETED


Your welcome pack will be with you soon.



DONE

You're already a member of The Faithful!



Thank you for registering


Please follow the link that was sent to {{memC.user.data.user_email}} to complete the activation of your account.



Activate Your Account ({{memC.formVals.login}})




{{memC.formVals.errorMessage}}




Password changed


Your password has been changed successfully.



Reset your password ({{memC.formVals.login}})




{{memC.formVals.errorMessage}}



RENEW YOUR MEMBERSHIP


DISA MEMBERSHIP

DISA MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
  •  
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


BLUE MEMBERSHIP

BLUE MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Jersey of your choice
  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


{{$index + 1}}



FEATURED

V&A met Tiaan Liebenberg

PUBLISHED: June 29, 2013



Die DHL-Stormers se Springbok haker, Tiaan Liebenberg, is weer besig om stoom op te tel na ’n moeilike jaar met beserings.

Dis seker ‘n frustrasie om soveel tyd op die krukkelys te spandeer, of hoe?
“Die diplomatiese antwoord is om te sê dat dit deel van rugby is, maar ek is keelvol! Ek het in September verlede jaar in die Absa Curriebeker-wedstryd teen die Cheetahs op DHL Nuweland rugwerwels gekraak en in my tweede wedstryd terug teen die Brumbies in vanjaar se Vodacom Superrugby-reeks ‘n ligament in my elmboog geskeur. Dis frustrerend, maar jy kan nie in sak en as gaan sit nie. Jy moet aanhou om jou doelwitte na te streef en hard te werk.”

Waarom dink jy het die DHL Stormers vanjaar ‘n bietjie gesukkel?
“‘n Mens wil nie vir verskonings soek nie, maar daar is realiteite. Die loting maak ‘n effense verskil en jy kan eenvoudig nie op jou beste wees as jy met 15 beserings sit nie. Dit was boonop beserings aan van ons top spelers. Ek sê dit met alle respek aan die ouens wat hulle vervang het. ‘n Afrigter het ‘n bepaalde 22-tal in gedagte vir wat hy as sy sterkste span beskou. Die Cheetahs en Bulle se sukses kan waarskynlik daaraan toegeskryf word dat hulle nie só erg deur beserings geraak is nie. Hulle kon kontinuïteit bou.”

Wat is die Stormers se oorblywende doelwitte in vanjaar se Super-reeks?
“Ons wil die jaar goed afsluit. Daar moet voortgebou word op die momentum wat ons gekry het met die goeie seges oor die Reds en Kings. Jy wil hê die jong manne moet besef dat dit belangrik is om aan te hou wen.”

Wat beskou jy as die DHL Stormers se hoogtepunte vanjaar?
“Die sege oor die Brumbies was baie goed en soos Jean de Villiers gesê het, was die een oor die Reds baie emosioneel. Niemand het ons ‘n kans gegee nie. Ons was ‘n jong span en het saamgestaan. Die mense in die stad en op Nuweland was bankvas agter ons. Ons was soos broers.”

Hoe voel jy oor die jong generasie spelers wat deurkom in die WP?
“Die toekoms lyk baie rooskleurig. Daar is jong manne soos Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Siya Kolisi, Nic Groom, Gerbrandt Grobler, Eben Etzebeth, Scarra Ntubeni en Rynhardt Elstadt. Dis ‘n baie goeie advertensie vir die Westelike Provinsie se Rugbyinstituut. Dis ouens wat vir nóg 10 jaar kan speel. Dit was asof Andries Bekker nie weg was nie toe Eben teen die Reds as nr.5-slot moes speel.”

Wat van jou eie toekoms?
“Ek is nou 31 en die kanse is goed dat ek vir nóg twee jaar by die Westelike Provinsie gaan aanteken. Ek moet die beste daarvan maak sodat ek ‘n goeie nalatenskap het.”

Wat wil jy nog in jou loopbaan bereik?
“Ek het twee seuntjies – Janu (twee) en Kian (vier maande) en wil vir hulle ‘n goeie voorbeeld agterlaat. Ek wil nie hê daar moet ooit ‘n situasie wees waar hulle skaam raak wanneer my naam in ‘n rugbygesprek ge-opper word nie. Ek wil hê my nalatenskap moet ‘n positiewe een wees en dat mense eendag in ‘n goeie lig oor my praat.”

DHL Stormers Matchday Magazine