mem-widget

Loading...

SIGN IN




Forgot your password?


{{memC.formVals.errors.general}}

Don't have an account?
CREATE YOUR ACCOUNT


Forgot your password?




{{memC.formVals.errors.general}}
An email with a link to reset your password was sent to {{memC.formVals.login}}

JOIN NOW


{{memC.formVals.errors.name}}

{{memC.formVals.errors.surname}}

{{memC.formVals.errors.mobile}}

{{memC.formVals.errors.login}}


I agree to THE FAITHFUL Ts & Cs  
{{memC.formVals.errors.tsAndCsAgreed}}



{{memC.formVals.errors.general}}
Already a member? Sign In

YOUR MEMBERSHIP


DISA MEMBERSHIP

DISA MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
  •  
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


BLUE MEMBERSHIP

BLUE MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Jersey of your choice
  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


SELECT YOUR FIRST

Upon payment we will contact you to confirm the second jersey



HOME/AWAY
{{memC.formVals.errors.jerseyType}}
TYPE
{{memC.formVals.errors.jerseyType2}}
SIZE
{{memC.formVals.errors.jerseySize}}


SHIPPING INFO

Shipping outside of South Africa is at the member's expense.


{{memC.formVals.errors.country}}

{{memC.formVals.errors.city}}

{{memC.formVals.errors.province}}

{{memC.formVals.errors.addressLine1}}


{{memC.formVals.errors.postalCode}}

{{memC.formVals.errors.contactNumber}}







PAYMENT

Shipping outside of South Africa is at the member's expense.


{{memC.user.data.newPremiumMembershipOrder.id}}

R{{memC.packageService.query().amountTxt}}

PayFast

{{memC.formVals.errors.userImageFilename}}

MEMBERSHIP CONFIRMED


Welcome to The Faithful!

We’re so happy to have you as a valued member of The Faithful! We look forward to enjoying the season with you.

Please fill in your shipping info to receive your welcome pack.

#WeStandTogether




MEMBERSHIP COMPLETED


Your welcome pack will be with you soon.



DONE

You're already a member of The Faithful!



Thank you for registering


Please follow the link that was sent to {{memC.user.data.user_email}} to complete the activation of your account.



Activate Your Account ({{memC.formVals.login}})




{{memC.formVals.errorMessage}}




Password changed


Your password has been changed successfully.



Reset your password ({{memC.formVals.login}})




{{memC.formVals.errorMessage}}



RENEW YOUR MEMBERSHIP


DISA MEMBERSHIP

DISA MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
  •  
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


BLUE MEMBERSHIP

BLUE MEMBERSHIP

WELCOME PACK


  • Jersey of your choice
  • Exclusive cap
  • Membership card & certificate
  • Gift vouchers from Sneakers, Travelite, Mkem, & Pick n Pay
  • Vodacom starter pack
  • Bonus gifts from our sponsors and partners
    AND ALL
    MEMBERSHIP
    BENEFITS


{{$index + 1}}


FEATURED

Haak hom, Scarra!

PUBLISHED: July 16, 2013



Siyabonga ‘Scarra’ Ntubeni het met sy onlangse vertonings vir die DHL Stormers gewys dat hy nog in baie wedstryde hul Nr.2-trui gaan dra.

Dit moet lekker wees om uiteindelik ‘n bietjie gereelde speelkans te kan kry nadat jy die seisoen op die krukkelys begin het.
“Ja, die beserings was vir my ‘n yslike frustrasie. Eers was daar die skouerbesering en daarna het ek my dyspier die dag voor die wedstryd teen die Rebels geskeur. Ongelukkig is dit maar soms ‘n rugbyspeler se lot.”

Julle laaste sege oor die Cheetahs hier was baie indrukwekkend.
“Ons wil trots herwin en is dit aan ons ondersteuners verskuldig. Die mense het in die moeilike tye bankvas agter ons gestaan.”

Julle voorry het ook sy stempel deeglik teen hulle afgedruk.
“Ja, die Cheetahs het met Springbokke in hul voorry hier opgeruk. Brok Harris het die hele week voor die wedstryd oor die skrumstryd gepraat en beklemtoon dat ons op ons beste moet wees.”

Vertel vir ons waar jy vandaan kom. Hoe het Scarra Ntubeni in die Westelike Provinsie beland?
“Ek is in King William’s Town gebore en was daar aan Dale College op skool. Ek is in Graad 10 na King Edward VII (in Johannesburg) toe, waar Bryan Habana en Joe van Niekerk ook aan skool was. Daarvandaan het ek as junior WP toe gekom.”

Waar kom die bynaam Scarra vandaan?
“Dis ‘n stamnaam. My pa is op daardie naam genoem en dit het stadig maar seker ook my noemnaam geword.”

Vertel ons ‘n bietjie van jou vriendskap met Siya Kolisi.
“Ons het van O.11- tot op O.16-vlak teen mekaar gespeel toe hy by Grey in Port Elizabeth was en het mettertyd vriende geraak. Albei van ons was toe agtstemanne. Ek het in matriek eers na haker oorgeskakel.”

Hoe vergelyk die intensiteit van die Vodacom Superrugby-reeks met die Absa Curriebeker-reeks?
“Dis baie vinniger en taaier. Jy kan nog foute in Curriebeker-rugby bekostig, maar sal dit op dié vlak ontgeld. As jy byvoorbeeld ‘n lynstaan-ingooi verbrou, kan dit ‘n rukkie neem voor jy weer die bal terug wen.”

Wat maak van iemand ‘n goeie haker?
“Jy gaan dit maak as jy die bal akkuraat kan ingooi by die lynstane en goed kan skrum. Dit gaan oor wie die basiese dinge die beste kan doen.”

Het jy rolmodelle en senior spanmaats by die DHL Stormers wat jy bewonder?
“Ek bewonder baie vir Andries Bekker. Hy is baie behulpsaam en gee op én van die veld af leiding. Tiaan Liebenberg help my ook met die fyner kunsies van hakerspel.”

Wat is jou ervaring as ‘n jong speler in die WP se strukture?
“Dis baie positief. Allister Coetzee soek altyd geleenthede in die Curriebeker-reeks om vir jong spelers blootstelling te gee. Selfs nou oefen die O.21-span saam met die Stormers. Jy kan ook met die senior spelers gesels. Jean de Villiers is baie toeganklik.”

Wat doen jy vir ontspanning?
“Ek spandeer tyd met my vriende, veral met Siya.”

DHL Stormers Matchday Magazine